Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


SMS kommentaar

SMS kommentaar
 
2009-01-15


Dit is met totale ongeloof dat ek lees dat Absa meen sy sekuriteitsdeure is net daar vir “toegangsbeheer”. Dis so goed hulle beweer kameelbolle is dadels! Wessel Strydom

* Bring net die doodstraf terug en moorde soos dié van mev Van der Walt in die Paarl sal drasties afneem.

* Dit wil voorkom daar is baie probleme by Young Peoples Krieketklub. Die oplossing is, bring terug die ou manne so gou as moontlik...

* Parys begraafplaas is beslis in ’n haglike toestand. Ek voel ook so.

* Ek bel die Munisipaliteit oor ’n stinkende drein in Kasteelstraat. Die noodnommer vir hierdie probleem lui vir 15 minute na ure sonder ’n Ja, Nee of Hello! Klagtes tydens kantoorure help ook nie. Hoe kry ’n mens hulp?




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za