Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Donkie se bete tot nou

Donkie se bete tot nou
 
2005-07-28


MEER as 1000 kopieë is reeds bestel vir Ameen Rappin’ Donkie Levy se nuwe CD, ‘Waars die wind’.

Die CD word op 26 Oktober in die Huguenot-gemeenskapsaal bekend gestel en op enkele kaartjies na, is die saal reeds vol bespreek.

Musiek se wyses is dit eens dat hierdie Levy se beste werk tot dusver is.

Die snitte, ‘So sing Maria’ en ‘Waars die wind’, is reeds baie gewild, nadat radiostasies dit begin speel het.

Van die Kaap se beste kunstenaars gaan by die bekendstelling optree, soos Too Much en die Paarl se eie Fire Ball.

Mense wat die opening wil bywoon of ’n CD bestel, moet Marie skakel by 862-1618.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za