Uit die hart, dankie
2009-01-15
33;}">In tye van nood het ons style="#U30639105838qD{letter-spacing:-33;}">Normie/Junie se vader en moeder wil net ieder een; vanaf elke onderwyser, sy skoolmaatjies, hospitaalpersoneel en enige ander buitestaanders wat hul bygestaan het, bedank vir hul ondersteuning. Aan Normie wil ek net sê, druk deur, moenie moed verloor nie, gaan na jou matriekafskeid dié jaar, jy toon alreeds karakter. Onthou die Here gee jou nooit ’n kruis wat te swaar is om te dra nie, en die belangrikste van alles, bid aanhoudend. Indien dit ’n werklikheid kan word, sal dit goed wees as daar ’n fonds gestig kan word om Normie by te staan. Mario Matthews
More
News
|