Vroue-aand met sangers
2005-07-28
‘n INTERESSANTE vroue-aand met bekende sangeresse Sarah Theron en Heidi Edeling, word Woensdagaand, 3 Augustus deur die Laerskool Hugo Rust op Wellington aangebied.
Geniet ‘n pragtafel met ‘n driegangmaaltyd asook ‘n vertoning propvol musiek.
Kaartjies is R120 by Laerskool Hugo Rust by 873-1598.
More
News
|