Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Blues stel nuwe afrigter aan

Blues stel nuwe afrigter aan
 
2009-01-15


DIE Laer Paarl Rugbyklub, ook bekend as die Blues, hou vandag ’n bestuursvergadering om die klub se afrigter vir die 2009 seisoen aan te stel.

Hoewel die keuring van die afrigter vandag gefinaliseer sal word, kan finale aansoeke vir dié pos vandag nog ingedien word.

Die klub begin met sy voorseisoense oefeninge op Dinsdag 20 Januarie en Donderdag 22 Januarie, om 19:00.

Alle spelers, asook voornemende spelers, moet op dié datums by die oefenveld te New Orleans rapporteer. Die bestuur sal teenwoordig wees om alle spelers te verwelkom.

Kontak Alfred Arendse by 084-902-5759 vir verdere inligting.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za