Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Rugbyklubs in Paarl begin voorberei

Rugbyklubs in Paarl begin voorberei
 
2009-01-15


PAARL RUGBYKLUB begin volgende week Dinsdag (19 Januarie) om 18:00 met oefeninge by die Boy Louw-velde. Tydens die eerste oefening sal die reëlings vir die seisoen bespreek word.

* Albions Rugbyklub se oefeninge begin 20 Januarie te Daljosafat-sportgronde. Oefeninge vind elke Dinsdag en Donderdag plaas.

Op 19 Januarie vind die klub se jaarvergadering plaas te Bethel kerksaal in Paarl-Oos.

Die klub sal op 1 Februarie ’n familiedag hou te New Orleans Park. Kontak 073-297-1822 of 079-950-1307.

* Windmeul United oefen elke Dinsdag en Donderdag om 19:00 by Windmeul Laerskool in Agter-Paarl. Vervoer kan gereël word. Kontak Jimmy Hendricks by 072-105-7032 vir verdere reëlings.

* Violets Rugbyklub het reeds begin oefen vir die nuwe seisoen. Alle spelers en belangstellendes is welkom om die oefeninge by Paulus Joubert Sekondêr op Dinsdae en Donderdae om 18:30 by te woon.

* Young Standards se algemene jaarvergadering vind Maandag (19 Januarie) plaas om 19:00 by Ebenezer Primêr. Alle spelers moet dit bywoon en voornemende spelers is ook welkom.

Die klub het intussen reeds begin oefen by Ebenezer Primêr se velde.

Hulle oefen Dinsdae en Donderdae om 18:00. Kontak Martin van Zitters by 083-443-1223.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za