DIE Paarlse Sakekamer nooi al hul lede na ’n ontbytaanbieding van die 2009 Begrotingsrede deur Charles de Wet, direkteur van PricewaterhouseCoopers.
Die geleentheid is op Vrydag 13 Februarie om 07:00 by die Grande Roche Hotel, Paarl.
Daar is geen kostes hieraan verbonde nie, aangesien die funksie deur PricewaterhouseCoopers geborg word.
Bespreek teen 2 Februarie by Rina Compaan by 021-807-7123 of rina.compaan@za.pwc.com.