Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kry 'n "nuwe" lewe

Kry 'n "nuwe" lewe
 
2009-01-22


'n KURSUS in “lewenstylverandering” word van Maandag (26 Januarie) elke Maandag om 19:30 by die ACVV kantoor in Gimnasiumstraat deur die Christelike Afhanklikheidsdiens (CAD) aangebied.

Die onderwerp “Kan ‘n mens van geaardheid verander” word bespreek. Dit is gratis en almal is welkom.

Vir meer besonderhede, kontak Christo Jacobs by 082-256-5006 of 021-863-2076 of e-pos aan zanddrift@telkomsa.net.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za