Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Nie betrokke

Nie betrokke
 
2009-01-22


IN ’n onlangse berig is verwys na my betrokkenheid by die bemagtigingsplaas Kweekvlei wat onlangs gelikwideer is.

Daarin word verklaar dat ek as voorsitter van die direksie vir Kiepie Rogers aangestel het as ‘mentor’ van Kweekvlei.

Ek wys graag daarop dat ek nie deel was van die bestuur wat vir mnr Rogers aangestel het nie - by daardie selfde vergadering wat hy aangestel is, is ’n nuwe direksie verkies waarvan ek ongelukkig uitgesluit was.

Dit is juis vanaf daardie tyd dat die onderneming agteruit begin boer het.

Jacobus Fortuin






More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za