Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Wellingtonse leerders floreer in jukskei

Wellingtonse leerders floreer in jukskei
 
2009-01-22


LEERDERS van Hoër- en Laerskool Hugenote het puik vertoon vir Boland tydens die onlangse SA Jukskeitoernooi wat in Kroonstad aangebied is.

Boland se juniors het baie goed gevaar en verskeie medaljes verower.

Hoërskool Hugenote se Jean-Pierre Rossouw was deel van die o.19 Jukskeispan wat die goue medalje verower het - die eerste keer in 36 jaar wat die Boland se o.19A-span die toernooi wen.

Laerskool Hugenote se Niklaus von Wielligh was deel van die o.13 span wat die silwer medalje gewen het en Denika Swart (Laerskool Hugenote) was deel van die o.13B-span wat goud gewen het.

Die nuwe seisoen is nou op hande en as daar nog skole en/of spelers is wat wil inskakel by Junior Jukskei se skoleliga wat dié kwartaal begin, moet die Junior komitee gekontak word by 082-774-8899.




More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za