Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Hobodans

Hobodans
 
2009-01-22


’n HOBODANS met die orkes van André Victor word Vrydagaand 30 Januarie van 20:00 deur die Boeremusiekgilde aangebied. Toegang beloop R25 vir lede en R35 vir die publiek. Almal is welkom om die dans saam te kom geniet. Vir besprekings, kontak 083-346-7083 of 083-357-4552.


More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za