Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Matrieks van Kylemore kry goeie nuus

Matrieks van Kylemore kry goeie nuus
 
2009-01-22


VERSKEIE leerlinge van Kylmore Sekondêr, wie se uitslae nie in die aanvanklike slaaglys verskyn het nie, het vandeesweek goeie nuus gekry dat hulle wel geslaag het, en die skool spog nou met ’n slaagpersentasie van 82,14%. Die leerders wat geslaag het, is Eugene Bambiso, Bradley Blom, Winston Fredericks, Heinrich Joors, Petula Koert, James Kose, Nicole Mecuur, Gershwin Schoeman, Samain Steyn en Jeneen Williams.

Die Onderwysdepartement het sy opregte spyt uitgespreek en verskoning gevra vir enige ongerief veroorsaak, en die versekering gegee dat die nodige noukeurigheid gevolg is vir die juistheid van die uitslag.




More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za