Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Oud-hoofdogter van Gim presteer uitsonderlik

Oud-hoofdogter van Gim presteer uitsonderlik
 
2009-01-22


HENLIE VAN TONDER, hoofdogter van Paarl Gimnasium in 2008, het in die afgelope matriekeksamen uitsonderlik presteer en net-net die lys van 20 toppresteerders misgeloop.
Nie alleen behaal sy die naasbeste prestasie in Ingenieursgrafika in die Wes-Kaap nie, maar kry ook die vyfde beste punt in Wiskunde 3.
’n Gemiddeld van 92,4% plaas haar in die twee-en-twintigste posisie in die Wes-Kaap.



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za