Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Klere vir skoolkinders

Klere vir skoolkinders
 
2005-07-28


GRYS skoolbroeke- en sokkies sal baie welkom wees by die Berg-en-Dal Laerskool in Suid Agter-Paarl.

Die Paarlse Junior Stadsraad neem elke jaar ’n skool aan waarvoor hulle klere en ander voorraad help bymekaarmaak. Vanjaar is dit Berg-en-Dal.

Benewens grys broeke en sokkies, kan donkerblou rompies en wit hemde ook geskenk word. Enige tweedehandse klere en skoene sal ook welkom wees, sê organiseerder Brenda Pagel.

Ook smeergoed wat middae op die kinders se toebroodjies gesmeer kan word, sal baie welkom wees.

Die goedere kan Maandag tot Vrydag tussen 10:00 en 12:00 by die Heemkring, Hoofstraat 214, Paarl, afgegee word.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za