Thursday 22 September 2011
This site will be updated on 30 September 2011
DIE maandelikse gemeenskapspolisiëringsforum-vergadering vir Klapmuts vind vanaand om 19:00 by Klapmuts Primêr plaas.
Inwoners van dié gebied word genooi om die vergadering by te woon om die polisie te help om misdaad te bekamp.
More News