DIE Paarl Blommeklub vergader Dinsdag 3 Februarie om 19:00 by die saal van die NGK Drakenstein te Denneburg.
Die blommekuns-demonstrasie se tema is Advertensies, deur Pieter Coetzee, Bessie van Zyl en Marike Smit.
Lede word uitgenooi om ’n moderne ontwerp vir die eet-tafel te maak.
Skakel Farieda Essop by 021-862-2237 of 072-386-6291.