Pret en plesier
2009-01-29
’n NAWEEK van pret en plesier wag vir besoekers wat op 20 en 21 Februarie die karnaval by die Nieuwe-Drift Primêre Skool in Noorder-Paarl gaan bywoon. Baie stalletjies, vermaak vir die kinders, ’n mallemeule en prettighede word vir dié twee dae beplan. Toegang is R15 (kinders R8). Vir meer besonderhede, skakel die skool by 021-872-4217.
More
News
|