Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


SMS'e

SMS'e
 
2009-02-05


* Lisensiedebakel: Sies, is dit hoe Suid-Afrikaners in hul land terugverwelkom word deur ’n spul onnosel amptenare? Rantsane moet die R1000 terugbetaal.

* Vonke by verkeerskantoor - dis omdat onbevoegde mense in sulke poste aangestel is.

* Dit is een funksie op die ander - wanneer word die strepe in Oos-Bosch en Drommedarisstraat weer geverf?

* Daar was darem baie spasie afgestaan aan die Leibbrants se storie oor die verkeersbeampte.

* Verkeersbeampte-moles: foeitog, nuwe Suid-Afrika, kommerwekkend.

* If your company has a container on an accessible site, beware. Thieves have resorted to renting a truck to steal such containers in Cape Town - fortunately the truck driver did not fall for this trick in Wellington.




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za