Leefstyl kalender
2009-02-05
*Dans. ’n Piekniekdans word op 13 Februarie by Paulus Joubert Primêr gehou om 19:00. Moenie dit misloop nie, want die Newtonians Band gaan die aand daar optree. * Support Cansa. The Cancer Association of South Africa (Cansa) encourages employers and organisations to host a Cansa Shavathon event on Friday 6 March. Workers, visitors, clients and suppliers can shave or spray in solidarity with a cancer survivor on that day for a R50 donation. To register go to www.shavathon.org. za and order your consumables by 20 February. Contact Margie Laubscher at 011-616-7662 or email shavathon@cansa.org.za. * Karnaval. ’n Naweek van pret en plesier wag vir besoekers wat op 20 en 21 Februarie die karnaval by die Nieuwe-Drift Primêre Skool in Noorder-Paarl gaan bywoon. Baie stalletjies, vermaak vir die kinders, ’n mallemeule en prettighede word vir dié twee dae beplan. Toegang is R15 (kinders R8). Vir meer besonderhede, skakel die skool by 021-872-4217. * Diabetes. Die Paarl diabetes-ondersteuningsgroep vergader op 18 Februarie om 19:00 in die Holy Trinity-kerksaal (oorkant Droomers Motors) in die Paarl. Danèl van Pletzen, ’n geregistreerde biokinetikus, praat oor oefening. Bywoning is gratis. Vir navrae, skakel vir Kamaretha Beckert by 021-871-1808 of Gerrit Malan by 021-871-1389.
More
News
|