Damesontbyt
2009-02-05
’n DAMES-ONTBYT word op 13 Februarie van 08:30 by die Picardie-gasteplaas in Laboriestraat, Suider-Paarl, met Hanneli Rupert-Koegelenberg as spreker. Dit word aangebied deur Paarl en Franschhoek se Arbeidsbediening en die krag van kindergebed is die onderwerp van bespreking. Die gospelkitaargroep van Courtrai Laerskool gaan ook optree. Kaartjies is R65 by Hesta Smit (021-872-4795 of 083-608-4356), Emmerencia Smit (021-874-1731 of 083-250-5318) of Mandi Bouwer (021-863-3127 of 082-349-2358).
More
News
|