Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sport Dagboek

Sport Dagboek
 
2009-02-05


DIE Paarl Rugbyklub bied Saterdag ’n heerlike sportdag aan by die klubhuis in Markstraat van 09:00.

Verskillende spanne uit die klub gaan meeding in verskeie sportsoorte.

Items sluit in swem in die rivier, langafstand-hardloop, toutrek, maagkrulle, en nog meer.

Na die sport-items sal daar ’n ontspanningsgeleentheid wees met verdere mededinging in ’n potjiekoskompetisie.

Alle ondersteuners, asook dié wat wil betrokke raak by die klub, is welkom om die dag saam met die klub te geniet.
Die klub hou op Donderdag 19 Februarie om 18:00 ’n spesiale algemene jaarvergadering by die klubhuis in Markstraat. Die doel van die vergadering is die voorlê van die finansiële state.

CYCLING

* Die Wilde Cycle Ride vind plaas op Saterdag 21 Februarie. Twee padfietsroetes kan geneem word van onderskeidelik 94 km (wegspring 6:15) en 54km (wegspring 7:30). Twee bergfietsroetes kan geneem word van onderskeidelik 50km (wegspring 8:00) en 20km (wegspring 8:05). Vir alle inligting, besoek www.wellington.co.za of skakel Andre Gilliland by 082-577-7466.

* Entries for the Cape Argus Pick ’n Pay Mountain Bike Challenge close tomorrow (6 February).

The magnificent Boschendal Wine Estate will host this event for the seventh time on Sunday 1 March. There are four routes on offer: 55km, 35km, 26km and 13km.

Visit www.mtbchallenge.co.za to enter online.

CRICKET

Paarl Cricket Club, as a fund-raiser for cricket development, will host a breakfast at Anura Vineyards, Klapmuts, on Thursday 12 February at 07:30 with Peter de Villiers as the main speaker. A table for 12 people costs R1800 and two tables for 8 people will be R1200 each (R150 per individual). You can book a table as a group or individuals can fill a table. Contact Alfred Cupido at 082 775 8374 before 6 February to confirm attendance.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za