Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


SMS kommentaar

SMS kommentaar
 
2009-02-12


PARKERING in die Paarlse midde-dorp is só beperk, ’n motorwag verseker ’n inkomste op Jan Phillips-plein deur sy eie motor daar te parkeer. Wanneer jy parkeerplek soek, trek hy sy motor uit, dan betaal jy hom om op sy staanplek te staan. Intussen staan sy motor dubbelgeparkeer op ’n geel streep.

* Daar is lyk dit my baie probleme by Drakenstein Munisipaliteit se amptenare - veral by Drakenstein swembad.

* Nou wil hulle met Antoniesvlei nog die enigste gerief vir ons grootmense ook wegvat - en ek moet nou boonop loop om drank te soek.

* Ek moes ook twee jaar gelede my Britse bestuurslisensie inruil vir ’n SA een teen R850 vir die ambassadebrief.

* Jy wat my hond omgery met jou wit CJ bakkie hoekom het jy nie gestop om te kyk of sy okay is nie?

* The traffic islands on Jan van Riebeeck Drive are a weedy overgrown welcome to visitors to Paarl.




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za