Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Dankie

Dankie
 
2009-02-12


EK het onlangs by SuperSpar Paarl-Oos my inkopies gedoen. Toe ek klaar betaal het, het ek besef dat ek my handsak verloor het.

Ek het teruggegaan na die deli-afdeling, maar hulle het gesê hulle het dit nie gesien nie. Die dame by die deli het vir my na die sekuriteit geneem en die situasie aan hulle verduidelik.

Hy het gesê hulle sal na die video gaan kyk en hy het teruggekom en vir my gesê dat iemand dit ingehandig het. Ek wil graag vir Carol Oerson (Administrasie: Menslike Hulpbronne) wat dit ingegee het, bedank, asook al die ander betrokkenes.R Eiman




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za