Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Wat het dié buurt

Wat het dié buurt
 
2009-02-12


TERWYL ek onlangs op wat eens ’n teerpad was, naby Paarlstasie verby Clift, ry, het ek myself afgevra wat doen ons Munisipaliteit dat paaie, al is dit dan ’n agterbuurt, in so ’n toestand van verval kan wees.

’n Paar minute later moes ek na Courtrai, en kan jy glo, bo in Flambeaustraat staan ’n groot munisipale trok met ’n bestuurder gerieflik agter die wiel, en veertien (ja, regtig), straatskoonmakers besig om die netjies geteerde sypaadjies letterlik af te stof.

Elke blaartjie in die slootjies word opgetel, terwyl die Suidoos heerlik blare aanwaai.

Word ons belastinggeld dan reg aangewend?

Nico, Suider-Paarl




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za