Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kind erg beseer

Kind erg beseer
 
2009-02-12


’n AGTJARIGE meisie is in ’n ernstige toestand, nadat sy Maandagoggend deur ’n motor getref is onderweg na haar skool.

Shinique Jonkers (8) ’n graad een leerder van Newton Primêr, was vanaf Montaguestraat, Vanwyksvlei, na die skool onderweg, toe sy getref is. Sy het etlike meters ver deur die lug getrek.

Shinique is met ernstige kopbeserings na Tygerberg Hospitaal oorgeplaas.


More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za