Dans by Bergrivier
2009-02-12
DIE Bergrivier Hoërskool bied op 20 Februarie om 19:00 in hul skoolsaal ’n Valenstynsbal. Die Newtonians band gaan as deel van hul 60ste bestaansjaarvieringe optree. Kom deel die vreugde saam met die skool. Kaartjies is R60 per persoon en dit is beskikbaar by die skool.
More
News
|