Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Omroeper mik na roem

Omroeper mik na roem
 
2005-08-04


’n OMROEPER by Radio KC, Davine Swartz (“Baby D”), het deurgedring tot die eindronde van YOTV se Quest for Fame-talentkompetisie.

Dié 15-jarige meisie is baie betrokke by jeugontwikkeling in die gemeenskap. Sy is deel van die Drakenstein Jeugraad en ’n leerder aan New Orleans Sekondêr.

Ter ondersteuning van “Baby D” kan jy die woord “vote A” sms na 34353. Die lyne sluit vandag om 24:00.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za