Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Skryf junior sportsterre vandag in

Skryf junior sportsterre vandag in
 
2009-02-19


PAARL POST gaan voortaan elke maand 地 junior sportster van die maand aanwys.
Plaaslike skole en klubs word aangemoedig om hul nominasies vir 地 junior uitblinker (agtien jaar en jonger) te benoem as Paarl Post en SuperSport Let痴 Play se Sportster van die Maand.

Paarl Post gaan weekliks die nominasies evalueer om in die laaste week van elke maand 地 wenner aan te kondig.

地 Onderhoud sal gevoer word met elke maand se wenner, wat dan saam met 地 foto in die Paarl Post gepubliseer sal word.

Maandelikse wenners sal ook 地 SuperSport geskenkpak (hemp, pet en sportsak) ontvang.

Die finaliste kwalifiseer outomaties vir Paarl Post se Sportster van die Jaar-toekenning en sal aan die einde van die jaar, saam met hul naaste familie, uitgenooi word na 地 geselligheid waar die groot wenner aangewys sal word.

Die uitslae sal op SuperSport se webwerf verskyn, en die dinee sal moontlik gebeeldsend word.




More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za