Skrywersaand in die Paarl
2005-08-04
DIE Afrikaanse Skrywersvereniging hou ’n voorleesaand op Vrydag 26 Augustus in die Paarl.
Dit begin om 19:00 by Runellistraat 58. Almal is welkom om die aand by te woon en self ook voor te lees.
Belangstellendes kan Petro Rhode (bemarkings-koördineerder) skakel by 862-9874 (n/u) or 072-500-3642.
More
News
|