Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Astro-baan by Hoërskool Gimnasium is reg vir aksie

Astro-baan by Hoërskool Gimnasium is reg vir aksie
 
2009-02-19


TWEE wedstryde word môre gespeel op die splinternuwe astro-hokkiebaan wat onlangs by Hoërskool Gimnasium aangebring is.

Gimnasium se o.18 dogtershokkiespan speel die openingswedstryd om 15:00 terwyl die Boland Dames A-span die hoofwedstryd gaan speel om 17:00.

Beide spanne speel teen die Argentynse klubspan, Champagnat, wat tans in Suid-Afrika toer.

Die publiek word hartlik uitgenooi om te sien hoe die eerste astro-baan in die Paarlvallei in styl ingewy word.




More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za