* ANC move over, be democratic you have lost the council. Now let others get on with it.
* ANC’s delaying tactics have backfired. You are a disgrace to democracy. You don’t know how to lose with honour. Lionel
* The by-election was held in December. We are now in February and the Council is still fighting. It used to be DA vs ANC. Now it is becoming a free for all. Wat ’n gemors van ’n gemors.
* Almal kla oor rommel - wie se skuld is dit? Dis seker nie die Munisipaliteit wat so mors nie? Net sommiges mors - maar almal moet betaal vir die skoonmaak. Siesa!
* Ouers en onderwysers moet die jeug opvoed om nie te mors nie - wie stel die voorbeeld?
* Paarl swembad se kleedkamers is die ene graffiti - wie betaal vir die skoonmaak - die belastingbetaler. Ouers, leer julle kinders reg asseblief.
* Alle woonbuurte in Paarl-Oos se renbane makeer spoedwalle. Kyk tog na frikkadeldorp asb.
* Kia ora! As an ex-colleague of Berg River Senior Secondary School, I would like to congratulate the principal and staff on the school’s 60th! Charmain Pamela Adams and family (New Zealand)
* As ’n skool ’n modekompetisie hou moet die juffrou nie besluit wie neem deel nie. Dit maak daarvan ’n klug en ontneem die kind van ’n geleentheid.