Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Juniors geïgnoreer

Juniors geïgnoreer
 
2009-02-19


SOOS ons verstaan, is daar ’n uitnodiging gerig aan Boland Junior Krieket om ’n span na Dubai te stuur.

Soos dit maar met geldsake staan, kan ’n hele paar outjies van die Bolandspan dit nie bekostig nie.

Nou verstaan ons dat daar toe nie onder die Bolandse skole gekyk is vir plaasvervangers nie, maar die meeste van die outjies gaan kom uit die WP skole.

Nou vra ons, is dit dan nou wie pappie is of ken wat hier saak maak?

Wonder maar net (Wel




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za