Vrou geskiet op plaas
2009-02-19
’n VROU is Saterdagaand op ’n plaas op die Wemmershoekpad geskiet. Phillipa Burns is om 23:30 op Bergamotte deur ’n plaaswerker Taswill Ruiters, wakker geklop. Sy het die deur oopgemaak, maar die sekuriteitshek geslote gehou. Ruiters het skielik ’n vuurwapen te voorskyning gebring en vir haar in die been geskiet.
More
News
|