Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Bekendes tree op

Bekendes tree op
 
2009-02-19


BEKENDE kunstenaars tree in die Paarl op tydens ’n Son In Blom-aand wat op 4 Maart by Kronenburg-onthaalsaal aangebied word ten bate van die liefdadigheidsorganisasieorganisasie “People Living With Cancer”.

Gaskunstenaars soos Abel Kraam­saal, Lize Beekman, Gert Vlok Nel, Gian Groen en sy “band” en Schalk Joubert sal vir die vermaak sorg. Kaartjies kos R200 per persoon en sluit ’n ete en wyn in. ’n Kontantkroeg is beskikbaar.

Dié organisasie samel geld in om mense en hulle families wat met kanker gediagnoseer is, te help.

Kontak Karin by 071-672-3090 of Deidrè (072-267-0638) vir kaartjies.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za