Thursday 22 September 2011
This site will be updated on 30 September 2011
DIE Boeremusiekgilde hou op Vrydag 27 Februarie ’n “Hoede”-dans by Noord-Eind Laerskool van 20:00. Toegang is R25 en R30 vir nie-lede ’n Prys vir die beste hoed word toegeken. Vir enige navrae kontak Ciceel Wentzel by 083-346-7083.
DIE Boeremusiekgilde hou op Vrydag 27 Februarie ’n “Hoede”-dans by Noord-Eind Laerskool van 20:00.
Toegang is R25 en R30 vir nie-lede ’n Prys vir die beste hoed word toegeken. Vir enige navrae kontak Ciceel Wentzel by 083-346-7083.
More News