Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gesondheidsdag

Gesondheidsdag
 
2009-02-19


DIE Simondium Ontwikkelingskomitee in samewerking met Kaapse Wynland Distrik se gesondheidsdienste nooi die gemeenskap van Simondium om op 28 Februarie van 13:00 tot 17:00 ’n gesondheidsdag by te woon by die plaaslike kliniek.

Van die dienste wat beskikbaar sal wees is TB ondersoeke, inligting en toets van seksueel-oordraagbare infeksies, berading en toets vir HIV/Vigs, borsondersoeke, toets van bloeddruk en suiker, tandondersoeke en voorkoming van tandbederf.

Kontak suster Kay Simpson by 021-872-1711 of Henry Valentyn 073-012-0620.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za