Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


SMS-kommentaar

SMS-kommentaar
 
2009-02-26


* Die enigste manier hoe om hierdie onwettige straatresies te beëindig is straathobbels en polisie-ondersteuning asb.

* Die polisie weet van die jaery in Jan van Riebeeckweg en N1 ook op naweke maar hulle doen niks.

* Die motors in daai straatjaag-ongeluk in Klein Drakensteinweg was almal van Wellington, nie Paarl.

* I say give the street races a legal place where they can race and kill themselves!

*Wil polisie en verkeersafdeling sê hulle is onbewus van groot gebeurtenis naweke by stoepe? Tree asb op.

* By die ongeluk in Klein Drakenstein (straatjaery) was aasvoëls (insleepvoertuie) eerste op die toneel, geen polisie of verkeersbeamptes na 20 minute. Hoekom?

* Straatresies: kla help nie, lekker wettelose land die!

* Illegal streetracing continues and is killing people, business, tourism investment in Paarl. When will authorities stop the madness?

* Ek hoop mense leer hul les van hierdie ongeluk. Dankie Paarl Post vir die stories!

* Bring terug die ou Paarl-Oos polisiestasie!!.

* Vrydagaand omstreeks 19:15 voor die 60 spoedkamera raak die bestuurders van ’n rooi RX8 Mazda en ’n silwer Opel Meriva kwaad omdat ons by die padspoed hou.

* I would hope that the person who originated the cholera scare is legally charged!

* Pretty picture of Paarl - dirty, overgrown, unkept roads, polluted river and now dangerous rampant streetracing. What will FIFA say?




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za