Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Woelige naweek

Woelige naweek
 
2005-08-04


TWEE vuurwapens is die naweek tydens een van sewe inbrake in die Paarl gesteel.

Die polisie is op soek na die .22 rewolwer en 地 .38 Special Llama rewolwer, 地 leer motorfietsbaadjie en 地 draagbare televisiestel wat uit 地 woning in Fabriekstraat gesteel is.

* Daar is die naweek drie mans uit Mbekweni in hegtenis geneem nadat daar by vyf motors in die Paarl ingebreek is.

Die twee wit Toyota Tazz motors wat Saterdagnag tydens Interskole vieringe voor 地 braairestaurant in Suider-Paarl gesteel is, is steeds soek.



More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za