Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Oud-Wellingtonner skitter in NZ

Oud-Wellingtonner skitter in NZ
 
2009-02-26


DIE oud-Wellingtonner Driaan Lubbe (16), wie se ouers twaalf jaar gelede geëmigreer het na Napier in Nieu-Seeland, is onlangs opgeneem in dié land se o.17 oefengroep as ’n medium/vinnige bouler.
Hy speel op die oomblik vir die provinsie Central Districts. Driaan se pa, André Lubbe, het vir Boland rugby gespeel en krieket vir Wellington krieketklub.
André is ’n oud-leerder van Hugenote Hoërskool en sy vrou, Johleen, was ’n onderwyseres by Hugenote Laerskool vanaf 1988 tot 1997.



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za