Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Hugenote lewer skitter-vertoning

Hugenote lewer skitter-vertoning
 
2009-02-26


HUGENOTE HOËRSKOOL het weer eens sy atletiekkrag onderstreep deur ’n klinkende oorwinning te behaal oor Hoërskool Brackenfell tydens die twee skole se interskole-atletiekbyeenkoms wat op 10 Februarie op die Bellville-stadion plaasgevind het.

Vier Hugenote-atlete het nuwe rekords opgestel. Hulle is Jandré Lamprecht (13,26m in gewigstoot seuns 19 jaar), Chris-Bosman Smit (53,8s in die 400m seuns 15 jaar), Daylon de Koker (42,3s in die 300m hekkies seuns 15 jaar) en Nadia Giliomee (15,4s in die 90m h meisies 15 jaar).

Hugenote het die ouderdomsgroepe vir meisies 14 en 15 jaar, sowel as seuns 15, 17 en 19 jaar gewen en sodoende ook die algehele kompetisie ingepalm.




More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za