Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Boishaaiers skitter op muurbalbaan

Boishaaiers skitter op muurbalbaan
 
2009-02-26


DIE Boland Muurbalklub se muurbalspelers het goeie prestasies behaal tydens die laaste drie toernooie waartydens hulle in aksie was.

Tydens die SWD Ope, vanaf 6 tot 8 Februarie, het Adrian Wesson (s.o.14, Hoër Jongenskool) en Gerjo van der Merwe (s.o.19, HJS) albei tweede plekke behaal.

Tydens die Cape Blue toernooi (Top 16 in die land) het Marius van Rensburg (s.o.16, HJS) en Pikkie Swanepoel (s.o.19, HJS) onderskeidelik 7de en 9de plekke behaal.

Tydens die Boland Ope, wat die naweek in die Paarl gehou is, het Swanepoel ’n eerste plek behaal, met Melissa Oetle van Hoërskool Hugenote wat derde was in die dogters o.19.




More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za