Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Verkiesing skop af met saamtrek

Verkiesing skop af met saamtrek
 
2009-03-05

Sieb Sieberhagen

DIE bekende Dr Allan Boesak het Sondagmiddag saam met sy vrou Elna opgedaag by die Cope-party se saamtrek in die Paulus Joubert skoolsaal in Paarl-Oos.
Dit was Boesak se eerste openbare verskyning nadat hy benoem is as Cope se premierskandidaat vir die Wes-Kaap in die verkiesing van 22 April. Die byeenkoms is deur honderde mense bygewoon en is ook deur Mbhazima Shilowa (oud-premier van Gauteng) toegespreek.
'n ANC-saamtrek in Mbekweni dieselfde tyd het ook groot aftrek gekry.



More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za