Daaga krioel in plaaslike tronke
2009-03-05
Lise Beyers
Dit krioel van die dagga in plaaslike tronke. Dit is duidelik nadat ’n groot hoeveelheid dagga deur bewaarders afgeneem is by verskillende afdelings van Drakenstein tronk. Altesame 1711 stoppe, 224 banksakkies en ’n halwe goiingsak volg dagga is by die Paarl polisie ingehandig om vernietig te word. Maar ’n woordvoerder van die polisie het gesê dat dit net ’n druppel in die emmer is van dwelm-handel in dié tronk. Hier sorteer (van links) konstabels Mouwabisi Sigouyela, Mbeko Koya en insp George Carolissen die tronk-dagga.
More
News
|