Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gim staan sy man

Gim staan sy man
 
2009-03-05


ALTESAAM agt en veertig atlete van Hoërskool Gimnasium het deelgeneem aan HJS se uitnodigingsbyeenkoms wat onlangs by Brugstraat aangebied is.

Na afloop van dié byeenkoms het die Gimmies vyf derde plekke, veertien tweede plekke en elf eerste plekke behaal.

Rushwahl Samaai het die driesprong- en verspring- items vir seuns o.19 te wen.

Juan Norman het die 800m vir seuns o.19 in 2:04,1 sek gewen en Morné Louw die 1500m in 4:19,7 sek. Conrad Loubser het die 400m s.o.17 in 50,10 sek gewen terwyl Schalk Burger beide die 110m-hekkies en die 400m-hekkies vir s.o.16 gewen het in 14,80 sek en 58,50 sek onderskeidelik.

Jannie Briers-Louw het geseëvier in die 400m s.o.16 in 52,0 sek en Dylon Fairbridge die 90m-hekkies in ’n baie goeie 12,60 sek.

Vir die dogters het Jean-Marie Senekal die 100m-hekkies dogters o.17 in 14,9 sek gewen. Die Gimmies het ook die dogters o.19 aflos gewen in 51,40 sek.




More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za