Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Violets skop goed af

Violets skop goed af
 
2009-03-05


DIE eerste rugbyspan van Violets Rugbyklub het hul seisoen goed afgeskop met ’n oortuigende oorwinning van 38-7 oor Counties.

Dit was Violets se eerste wedstryd van die jaar en die manne het honger gelyk vir aksie.

Eerskomende Saterdag neem Violets deel aan Young Gardens se Sewes-rugbydag.

Violets oefen Dinsdae en Donderdae om 18:30 op die velde van Paulus Joubert.

Hulle speel op 21 Maart in ’n wegwedstryd teen Caledon. ’n Bus sal beskikbaar wees teen R50 per persoon.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za