Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Baie Dankie

Baie Dankie
 
2009-03-05


ONS is altyd so vinnig om te kla, maar huiwer as dit kom by erkenning gee aan diegene wat dit verdien.

Dus wil ek graag die lede van Paarl polisie wat verbonde is aan Sektor 3 bedank vir hul flink diens.

’n Paar keer was daar insidente hier by ons, en binne enkele minute was hulle op die toneel.

Dan wil ek graag dankie sê aan mnr Bester en sy span van die munisipaliteit vir hul spoedige optrede toe ons water die ene modder was.

Dalk as ons minder kla en meer positief optree, sal dienslewering oral verbeter.

Ina Marais




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za