Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Lenteskool kom

Lenteskool kom
 
2005-08-04


DIE Hoërskool Gimnasium se Mathcard Sentrum bied gedurende die Septembervakansie, van 26 September tot 29 September, hul gebruiklike Lenteskool aan.

Die vakke wat aangebied word vir graad 11 en graad 12 leerders is Wiskunde, Natuur en Skeikunde en Rekeningkunde.

Belangstellendes moet asseblief vroegtydig inskryf om te verseker dat alles glad verloop (sien die advertensie in die Opleidingsbylae).

Volledige brosjures met inskrywingsvorms sal ook beskikbaar wees by Hoërskool Gimnasium, De Jagers Uitrusters, Waltons, Pam Golding Eiendomme, Broadway Hardware en Wellington Toerismeburo.

Vir navrae, inligting skakel 872-0307 of 082-854-3611.



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za