Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Tye van verandering

Tye van verandering
 
2009-03-05


EK verwys na ’n berig wat in die Paarl Post van 26 Februarie verskyn het, naamlik “Rondry-dae getel”.

Die berig maak melding van 386 hoë risiko-voertuie van die munisipaliteit waarvan 135 reeds met ’n moniteringstelsel toegerus is.

Om die oorblywende 251 voertuie met ’n soort- ge­lyke stelsel toe te rus sal R3 miljoen kos - dit wil sê om een voertuig toe te rus met die toestel sal R11 952 wees en om al 386 voertuie met die moniteringstelsel toe te rus sal sowat R5 miljoen wees.

Waar is die dae toe ’n mens jou werknemers kon vertrou?

Belastingbetaler




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za