Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Verfraai met blomme

Verfraai met blomme
 
2009-03-05


DIE Paarl Tuinbouklub bied ’n interessante openingsfunksie aan op 19 Maart by die Nederburg Herehuis om 09:00 ten bate van Rusoord ouetehuis.

Nico Loubser van Mint&Magnolia sal oor die interessante aanwending van blomme in rangskikkings of verfraaiing vir die huis praat.

Die verrigtinge word afgesluit met ’n demonstrasie deur ’n chef van die Grande Roche hotel, Ludwig van Tonder, wat ’n tradisionele simnelkoek gaan versier volgens die ou Paasfees-tradisies. Dr Jannie Ferreira sal praat oor die gees van Paasfees.

Die geleentheid word afgesluit met tee, koffie en versnaperinge (wat die simnelkoek insluit), asook die geleentheid om by die Tuinbouvereniging aan te sluit.

Kaartjies is te koop by Mint&Magnolia (op die perseel van Eccentric Trading) en kos R80 per persoon (R95 vir nie-lede).


More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za