Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Orkeste tree op

Orkeste tree op
 
2009-03-05


DIE Boeremusiekgilde hou Saterdag hul Marathondag by Noord-Eind Laerskool in die Paarl.
Van 09:00 gaan meer as tien boere-orkeste optree. Elke orkes speel vir ongeveer 45 minute.
Die orkeste gaan tot en met 20:00 die aand musiek maak.

Vir die jongspan sal daar hope vermaak wees met springkastele en ’n gly-baan. Vir verdere besonderhede kontak Ciceel Wentzel by 083-346-7083.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za